Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 Meent Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir 96 Meent Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vollie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vollie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excelento.

Perfecto, very nice and uitstekend gelee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gevoel ons sal graag weer 96 Meent Guest House wil besoek.

Die gasheer en sy personeel het die ekstra myl gestap om ons gerief te verseker, asook om ons behoeftes aan te spreek, soos die was van ons skottelgoed. Die gastehuis is op die einde van 'n doodloopstraat, dus is dit baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besoek aan Medi-kliniek.

Baie netjies en gerieflik met 'n baie mooi uitsig. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terrance Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met 'n pragtige natuurskoon.

Was baie skoon, netjies en baie sentraal geleë. Met goeie veiligheid. Lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph A

Definitely recommended.

Clean and in a great location. Facilities are exactly what was advertised. Will definitely book there again if I am in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siya N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siya N
Enkelreisiger

Very nice!

Great place and host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayman B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wayman B
Gesin met tieners

Sal nie weer daar oorslaap nie.

Die plek is nie eintlik selfsorg nie, want daar's geen borde, messe, vurke ens. Bietjie beknap vir 'n familie van 4. Meer gepas vir iemand wat net 'n bed soek om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

96 Meent Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, Wayman. Op alle platforms staan egter duidelik dat dit 'n kamer alleenlik is en nie selfsorg nie. Foto's van die eenhede is ook duidelik op alle platforms. Verder word daar melding gemaak dat die kamers 3 persone maksimum kan akkommodeer. U kon enige tyd vra vir borde, messe en vurke aangesien ons dit verskaf. Bespreek maar in die toekoms elders.

96 Meent Guest House
Melanie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rellaxibg looking out at forest.

It was very nice and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good. Only street parking available.

We did not spend a great deal of time there, basically just slept. Entrance gates can be confusing at night. Only street parking available, which we found unsettling. The rooms are at the back of the property and you cannot see your vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zene O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zene O
Gesin met klein kinders

Lekker!

Ja. Perfek vir George Tens. Kamer baie groter as op foto. Beautiful. Genoeg pakplek dat alles 'n plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonelle B
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en pragtige area.

Baie lekker, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

96 Meent Guest House stay.

Baie veilige en rustige omgewing. Die kamers is ideaal vir 1 nag. Ten spyte van hoe wonderlik die omgewing en eenheid was, is daar 'n tekort aan 'n mikrogolfoond, yskas en strykyster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Savannah D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah D
Gesin met klein kinders

It was a fantastic stay.

The experience of our stay was absolutely amazing. Everything was perfect. So peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kees K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapplek geboek vir een nag.

Ons het net slaapplek gesoek vir die nag na 'n troue. Sal beslis weer daar wil oornag as ons langer verblyf soek. Kamer en badkamer was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig het vir die nag. Mooi kaste wat ingebou is, sal mens langer wil laat bly. Daar is plek vir alle bagasie vir minstens 'n maand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

96 Meent Guest House was baie netjies, skoon en aantrekilik.

Kwaliteit vir jou geld. Die geriewe was fantasties en ons het baie tuis gevoel om daar te kon bly. Sal beslis weer van 96 Meent Guest House gebruik maak. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker rustige rus na 'n lang dag se werk. Selfs ons handdoeke is vervang tydens ons kort besoek.

Ons is baie vriendelik ontvang en die plek het 'n lekker gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 100% bevredig nie.

Ongelukkig het ons daar aangekom met loadshedding en ons is daar weg met loadshedding. Dit sal nice wees as hulle 'n generator kan aanskaf. Ons het ook geen warm water gehad nie (kon die gevolg wees van die loadshedding).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Enkelreisiger

Very pleasant and comfortable, quiet with beautiful views.

If I had to find a complaint, it would just be the street parking. If there was secure parking this would receive the 5-star under safety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meentstraat 96, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746171e72954357d8ba4fe564586838ea7b2cb1d2740e56d8f888b8ee47573701148057db71f2450c9c2cb56a49e819c7c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 96 Meent Street Heatherpark Heath Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9573425 22.4370043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem