955@Highlands Gate
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands Gate Golf and Trout Estate, Huis nr. 955, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
955@Highlands Gate is op die Highlands Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom, 'n oulike dorpie in Mpumalanga, geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 aparte badkamers het elk 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus.
Buite op die balkon is daar sitplek en 'n skilderagtige uitsig oor die landgoed. Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe word ook voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Ligging
- Highlands Gate Golf and Trout Estate, Huis nr. 955, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highland Gate Golf en Trout Estate Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands Gate Golf and Trout Estate, Huis nr. 955, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom