901 Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse Middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
901 Foreshore Place is 'n knus en luukse woonstel in die hartjie van die middestad. Dit is naby alles wat Kaapstad het om te bied. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het ook 'n lessenaar en groot vensters wat 'n uitsig oor die pragtige stad bied.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus leefarea het 'n TV met DStv en Showmax en gemaklike sitplek.
Die blok het 'n sakesitkamer op die vierde verdieping en gaste kan peuselhappies by Mugg & Bean bestel wat net onderkant Foreshore Place geleë is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 89
Resensies 227
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapse Middestad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse Middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom