9 Settler Sands
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 29 Aug 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beachrylaan 4, West Beach, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R920 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
9 Settler Sands is 'n lieflike dubbelverdiepingwoonstel in West Beach, Port Alfred en bied stylvolle selfsorgverblyf aan 5 gaste. Dit is dus die ideale wegbreek vir 'n familie of groep vriende.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet en daar is nog 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV met DStv.
Daar is ook 'n reëntenk met 'n pompstelsel in die geval van geen munisipale water nie.
Gaste kan gaan skulpies op die strand gaan optel, wat meer as 1800 verskillende soorte skulpe, soos die perlemoen, het. Verder kan gaste visvang, swem, branderplankry, bootry, ski en skubaduik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- West Beachrylaan 4, West Beach, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink 9 Settler Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beachrylaan 4, West Beach, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom