Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

896 Hedgehog

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 896 Hedgehog
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wendy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L

Super time.

We enjoyed it thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Hope to see you again soon!

896 Hedgehog
Barney S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney S
Saam met vriende

Vreeslik lekker!

Dit is 'n pragtige plek wat so lekker ingerig is! Dit is naby aan die restaurant asook naby genoeg aan die rivier vir 'n sundowner! Hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

896 Hedgehog
Tienie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker, private plek. Diere wat kom besoek ens. Hou van die uitsig van al die vertrekke. Modern en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Beste Tienie

Ons is bly julle het jul kuier geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

896 Hedgehog
Elize V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Diereparadys. Pragtig, mooi ingerig.

Diere was baie by die huis. Lieflike stoep en boma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Hi Elize

Dankie vir jou mooi woorde. Ons so bly jul het jul verblyf en d diere geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

896 Hedgehog
Anton V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

Dit was voorwaar lekker gewees en plek lyk net soos op foto's. Wild wat so mak is en tot by jou kom en kom eet, is onvergeetlik. Baie dankie aan die eienaars vir so 'n wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Hi Anton

Julle het lank gewag vir die kuiertjie. So bly julle het dit geniet. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop ons verwelkom julle sommer gou weer.

Groete
Andries en Amelia

896 Hedgehog
Monica H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vibe.

Veiligheid is tops, die swembad het ons baie geniet want dit was mooi skoon. Ons het diere gesien en dis lekker in die bos. Niemand wat jou pla nie. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde. Ek is bly jul het rustig gekuier. Dis juis hoekom die huis aan daardie kant van die park is.
Rus vir jou siel.

896 Hedgehog
Elize J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike boswegbreek.

Die huisie is baie mooi en gerieflik toegerus met alles wat jy mag nodig hê en die swembad was 'n absolute wenner. Die swembad se water was silwerskoon wat dit 'n plesier gemaak het om te swem. Die eienaars se diens was uitstekend en ons sal die huisie en die rustigheid beslis aanbeveel. Die diere wat elke dag 'n draai kom maak het was ook 'n absolute bonus. Dankie vir alles, ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Beste Elize, baie dankie vir jou mooi woorde. Gaste soos julle is 'n absolute plesier. Hoop ons sien julle gou weer.

896 Hedgehog
Marcus N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Marcus N
Gesin met klein kinders

Nice stay.

The place is nice, however the area was too full, with a lot of security instructions and punishments if you didn't remember them which made you feel even more unsafe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

I am sorry you did not enjoy your stay. Please do note these are all safety put into place for your safety by the security companies and the park. Hopefully your next visit will be better.

896 Hedgehog
Charmain L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige atmosfeer. Volop diere wat elke dag 'n draai kom maak het.

Ons het nie besef daar is nie 'n TV nie en dit was eintlik lekker sonder hom. Baie dankie aan Amelia vir al die korrespondensie heeltyd deur. O, en baie dankie vir ons bottel wyn met ons aankoms vir ons huweliksherdenking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie! Bly julle het dit geniet!

896 Hedgehog
Gerhard E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

896 Hedgehog het al my en my verloofde van Duitsland se verwagtinge oortref. Ligging is in 'n stil deel, weg van die besige dele in Marlothpark. Al wat ons gekort het was bietjie warmer weer om te kon swem. Die swembad en huis was silwerskoon en het als wat jy nodig het om 'n 5-ster tyd in die bos te beleef. Die vlakvarke, koedoes, sebras, rooibokke, bosbokkies, grysduikers en selfs 'n ystervak het ons gereeld besoek. Kruger Krokodilbrughek is net 20 minute weg en maak 896 Hedgehog die plek om te bly as jy nie in die Wildtuin 'n plekkie kan kry nie. Baie dankie Andries en Amelia vir jul uitstekende diens en fasiliteite. Ons gaan beslis weer besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Beste Gerhard
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly dat julle 'n rustige tydjie saam kon geniet, weg van die besige gejaagde lewe! Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom.

Groete
A&A

896 Hedgehog
Natasja D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n fantastiese week. Die huisie het ons verwagtinge heeltemal oortref.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die huisie was perfek. Daar het genoeg wild kom kuier om ons besig te hou. Dit was regtig 'n wegbreek weg van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Beste Natasja

Ons is so bly julle kon bietjie rus van al die lawaai. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom.

Groete
Andries en Amelia

896 Hedgehog
Annelie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Rustige kuier in die bos met baie diere.

Die kuierarea is 'n wenner! En die groot tafel onder die stoep maak van elke ete 'n fees. Daar is baie skuifdeure wat verseker dat jy die bos selfs binne ook beleef. Geen bure in sig nie en saans word 'n mens omvou deur die sterrehemel. Die kombuis is goed toegerus met selfs 'n skottelgoedwasser. Ruim kamers met gemaklike beddens. Daar was ook baie diere. Kommunikasie met die eienaar was deurgaans baie goed. Dankie Amelia vir die bottel wyn en verjaardagkaartjie. Dankie ook vir die ekstra moeite wat jy gedoen het sodat ons eers tienuur kon uit in plaas van negeuur. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Liefste Annelie
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is baie bly dat julle ons bos-paradys geniet het. Hoop die verjaarsdag was een om te onthou en dankie dat jul kom kuier het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete

896 Hedgehog
Morne P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diep in die bos.

896 Hedgehog is a baie lekker plek en 'n mens voel tuis, daar baie diere om te sien en a lekker swembad ook. Sal die plek weer gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly julle het 'n lekker tydjie gehad. Hoop ons sien julle gou weer!

896 Hedgehog
Kobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeleë, baie rustig en niemand om te sien nie.

Lekker, rustige plek sonder bure naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie bly julle het die rustigheid van die bos geniet!

Groete
A&A

896 Hedgehog
Herman J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie Herman!
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom! Als van die beste vir 2022.

896 Hedgehog
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Wow! Wat 'n belewenis.

Ons was geseën met baie wilde diere wat kom kuier het op ons voorstoep! Die huis is baie prakties gebou en mooi ingerig. Ons sal weer gaan kuier! Die verblyf het ons verwagtinge oortref! Ons was elke dag gegroet deur wilde diere wat op die voorstoep kom kuier het, wat 'n belewenis. Ons was 3 mense en die huis was ruim genoeg, silwerskoon en gerieflik ingerig. Alhoewel daar nie 'n TV of internet was nie, het dit ons nie veel gepla nie, want ons het die aktiwiteite in Marlothpark aangedurf (quad bikes en safari drives) en verder het ons in die lieflike swembad baljaar en rondom die boma vuur gesit en die wild bewonder, wie het nou 'n TV nodig as jy vir die wild kan sit en kyk! Ons gasvrou was altyd net 'n oproep of boodskap ver weg en ons het duidelike instruksies gekry hoe om daar uit te kom, die reëls en hoe alles werk was genoegsaam gekommunikeer. Die hele ervaring was fantasties en ons sal hierdie akkommodasie vir enige persoon wat hou van die natuur en bosveld aanbeveel! Ons gaan sommer gou weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde!! Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Amelia en Andries

896 Hedgehog
Marietha C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha C
Saam met vriende

Uitstekend, ons het elke oomblik geniet. Die plek het ons verwagting oortref.

Die eenheid is mooi, uiters netjies, goed uitgerig. Ons sal defnitief weer bespreek by die eenheid. Alle verwagtinge oortref en meer. Eienaars se diens en hulpvaardigheid is uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Ons is so bly julle het jou verjaarsdag naweek geniet! Dit was heerlik om jul daar te he! Baie dankie ook vir die mooi foto's! Ons sien julle gou weer!

896 Hedgehog
Lizette D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met tieners

Baie mooi en lekker huisie, ons sal beslis weer kom.

Baie dankie, dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie ons is bly jul het dit geniet!

896 Hedgehog
Alana V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Gesin met klein kinders

Wonderlike paar dae, wens ons kon langer bly.

Splinternuwe moderne geriewe, alles wat mens aan kan dink wat jy moontlik kan nodig hê. Amelia se reëlings is uitstekend en ons het vandat ons die bespreking gemaak het regtig gevoel soos gewaardeerde gaste. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Liewe Alana,

So baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bitter bly julle het jul tydjie hier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer. Bly asb veilig.
Groete,
Amelia en Andries

896 Hedgehog
Jeanie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Hedgehog 896 het al ons verwagtinge oortref! Ons het 'n fees van 'n tyd gehad. Die huis was silwerskoon gewees en is baie goed toegerus. Ons het 'n verskeidenheid diere gesien. Amelia se kliëntediens is ook fantasties. Sal definitief weer van die huis gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly julle het jul tyd geniet! Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!
Groete
Amelia & Andries

896 Hedgehog
Linda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Fantastiese ondervinding.

Wow wow wow! Wat 'n belewenis! Ons eerste besoek aan die Wildtuin en Amelia het dit alles lekkerder gemaak met haar aanbevelings en kennis! Skoon, netjies en alles wat jy nodig het om jouself te geniet! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Linda! Dit was absoluut 'n plesier om julle by Hedgehog896 te verwelkom! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!

896 Hedgehog
Laura R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely incredible.

Lovely, fully equipped home. Had visits from kudu, warthog and meerkats that came right to the patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

896 Hedgehog se terugvoer

Dear Laura,
Thank you for your kind words! We are glad you had a good time and we would love to welcome you and your loved ones again.
Regards
Amelia & Andries

896 Hedgehog
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 896, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf927b29273c4ab3a2f031724f988935b19cd15f60f506796af03cbebb7036d5cf0309f6af3a3e42aa32eaf6a28bbf638e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 896 Hedgehog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.37659 31.76614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem