854 @ Speek
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R978 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
854 @ Speek is 'n bekoorlike woonstel in die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby winkelsentrums, mediese sentrums en hospitale. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is lugversorging in die slaapkamer en sitarea.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix, Amazon Prime en Showmax.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met sitplek, asook braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by 854 @ Speek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Racharld Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink 854 @ Speek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wapadrand Pretoria-Oos Wapadrand Security Village Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom