80 Borgo De Felice
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadacres-rylaan 87, Dainfern, 2191, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
80 Borgo de Felice is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Dainfern. Dit is ideaal vir 'n paartjie, aangesien hierdie kompleks 'n gemeenskaplike swembad het.
Dié ateljeewoonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie ateljeewoonstel lei na 'n privaat stoep wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot die gedeelde swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Broadacres-rylaan 87, Dainfern, 2191, Gauteng
Sien meer verblyf in Dainfern Sandton Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadacres-rylaan 87, Dainfern, 2191, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom