8 Sunset Drive
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Cindy J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker ontspanne atmosfeer, huis en kombuis is goed toegerus.
8 Sunset Drive se terugvoer
Goeie more Cindy,
Was baie lekker om julle by ons te kon huisves.
Weereens vra ek groot omverskoning oor die WiFi wat nie gewerk het nie, al het ek aan julle vooraf bevestig dat daar wel WiFi is.
Groete
Ronél
Pauline K - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Justin M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie pragtig.
Werner M - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
8 Sunset Drive se terugvoer
Middag Werner,
Baie bly om te hoor julle het die kuiertjie geniet. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete Ronél
Hannes P - Jan 2023
Algehele gradering
Heaven on Earth.
8 Sunset Drive se terugvoer
Hi Hannes, baie dankie, bly julle het dit geniet. Sien daarna uit om julle weer by ons eiendom te sien. Groete. Ronél
Paul B - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent stay, really enjoyed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf, het dit regtig geniet.
Baie aangename verblyf met 'n lieflike ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Desiree N - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lorinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Sal beslis die perseel weer besoek.
Elizabeth V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek op die kanaal.
8 Sunset Drive se terugvoer
Baie dankie Elizabeth. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete.
Johan
Petra P - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer en stunning view!
Franco J - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig. Prakties. Ontspannend.
Gerhardus Phillipus V - Apr 2021
Algehele gradering
Skitterend.
Gillian L - Apr 2021
Algehele gradering
Best house, loved it, super spacious.
8 Sunset Drive se terugvoer
Thank you to Gillian, its was nice to have you as guests. Hope you are all save and sound.
Marthie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was awesome sover lekkerste blyplek op ons toer!
Leon V - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike paasnaweek gehad en kon nie vir 'n beter huis gevra het nie.
8 Sunset Drive se terugvoer
Leon,
Baie dankie vir jou moeite om vir my 'n resensie te skryf.
Waardeer dit baie.
Groete,
Johan Maree
Alice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Very good service and pleasant experience.
8 Sunset Drive se terugvoer
Hi Alice.
Glad you enjoyed your stay, please come and visit again.
Thank you for the review.
Kind Regards
Johan Maree
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunset-rylaan 8, Sea Vista, St. Francisbaai, 1338, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom