Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 On Main

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 8 On Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was baie lekker. Lief geraak vir die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, en ontspannend.

Ja, baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal net 'n braaier vir hout verkies bo Weber houtskool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en waarde vir geld.

Die woonstel in op die hoofweg geleë, maar word glad nie deur enige verkeer gepla nie. Die eienaars was altyd beskikbaar aangesien die woonstel op hulle perseel geleë is. Indien rus en stilte jou ding is, is dit die plek. Ten volle toegerus, asook 'n gasstoof en batterylampe vir die kragonderbrekings. Naby die strand en riviermonding, asook 'n lekker dorpie om tussen die huise te gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 On Main se terugvoer

Thank you, Dawid, for your review, appreciate it. Please let your wife know that we have installed a railing behind the wardrobe so there is no problem now with going up and up the stairs.
Until next time.
Warm regards,
Desiree and John

8 On Main
Marthinus H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed talking with hosts.

I like the informal interaction with the hosts, yet they respected our privacy. Lots of space and good internet connection - Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsi M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsi M
Enkelreisiger

Die kuier was heerlik, met genoeg privaatheid, maar baie hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Die kombuis is baie skoon en goed toegerus. Daar is baie goeie TV-diens, en ook goeie WiFi. Die ligging is sentraal, en daar is lekker staproetes naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 On Main se terugvoer

Dear Elsi,

Thank you so much for your kind words about us and the apartment, I really appreciate it. I hope to see you again.

Warm regards, Desiree and John.

8 On Main
Paul V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek vir 2 mense, ruim en netjies. Fantastiese eienaars met vriendelike diens.

Die eenslaapkamerwoonstel is perfek vir ’n paartjie wat net wil wegkom vir ’n naweek of selfs ’n lekker kort vakansie. Daar is selfs ’n ten volle toegeruste kombuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 On Main se terugvoer

Hi Paul and your lovely wife, thanks so much for the kind words, really appreciate it and look forward to seeing you both again in the near future. Regards, Desiree and John.

8 On Main
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce27b8ce5655d29a08b43d9d58a0df2dbfaa8a6477ed69e05b1f623bc15109ad8c81a7b94a250e58218642fef6b0b6d236d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 8 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394356374692 20.849631182784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem