75 on Protea
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protearylaan 75, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
75 on Protea is 'n selfsorg-vakansiehuis met 3 slaapkamers in Gordonsbaai en dit spog met 'n uitsig oor die see en op die berg. Die eiendom is 2 km vanaf Bikini-strand en 58 km vanaf Kaapstad se middestad.
Die eenheid bied slaapplek en 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stoel en toegang tot 'n balkon deur die skuifdeur. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n hangkas en toegang tot 'n balkon deur die skuifdeur. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die kombuis bied ook 'n uitsig oor die tuin. Die eetarea is langs die kombuis en dit het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n pragtige uitsig oor die see.
Die sitarea lei na 'n balkon deur 'n skuifdeur en daar is rusbanke en 'n losstaande braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Protearylaan 75, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink 75 on Protea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protearylaan 75, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom