7 On Oakleigh
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adrienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marlé B - Mei 2024
Algehele gradering
Easy and homely.
Anthony B - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Lynette D - Apr 2024
Algehele gradering
Oulike eienaars, skoon en goed toegeruste eenhede, stil en mooi buurt.
Adele W - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat nodig is, is daar!
Portia M - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Derek C - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Kerry V - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful and tranquil.
Jacobus M - Jul 2023
Algehele gradering
Beds are great but bathrooms need upgrade and please supply bigger towels
7 On Oakleigh se terugvoer
We are not a 5 star hotel and really try to keep our prices affordable for our regular guests. After Covid and the riots, we are proud to keep our Guesthouse open. Sorry you found our place not really acceptable
All the best
Diane
Ezanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige, skoon plek!
Aldo O - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf met lekker ligging.
Liezel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Swembad was 'n heerlike lafenis!
Marina B - Feb 2023
Algehele gradering
What an amazing experience!
Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Werksbesoek.
Chantal R - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plek. Ons het so lekker gekuier ons wou nie terug kom huis toe nie.
Lees meerElmien G - Jul 2022
Algehele gradering
Stukkie goud ontdek in KZN.
Lindy K - Jul 2022
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf.
Santie V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Burnice J - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome verblyf.
Ronelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, stil en rustig.
Jessica V - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful room and location.
Anton V - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, neat, quality accomodation and venue is in a good area and location.
Salomi P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Veilig en waarde vir geld.
Leon R - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Karen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Anneks, kamer 5. Baie netjies, ruim en gerieflik.
Jessica V - Mrt 2022
Algehele gradering
A great stay in a lovely room!
Sonya Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Super comfortable and clean.
7 On Oakleigh se terugvoer
Thank you so much Sonya, it was a pleasure having you stay with us ,
Regards
Diane
Gerrit B - Jan 2022
Algehele gradering
Voldoen aan verwagte.
Luise B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Beste ooit!
George H - Jul 2021
Algehele gradering
Gemakli, rustig en veilig.
Ameldie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het vir die aand
Natalia V - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, lekker kombuis met als wat jy nodig het as jy self-catering geniet.
Quinton C - Des 2020
Algehele gradering
Very friendly host.
Fanus H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Caryn E - Jul 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Ananda J - Jun 2019
Algehele gradering
Die beste verblyf, baie naby winkelsentrums, baie luuks en netjiese eenhede.
Reze K - Des 2018
Algehele gradering
Convenient stay.
Emelia T - Des 2018
Algehele gradering
Puik.
Maria C - Aug 2018
Algehele gradering
We were very comfortable.
7 On Oakleigh se terugvoer
Dear Maria,
Thank you for your feedback. It was lovely to meet you all. We love to hear from our guests, and always take all comments on board in an effort to improve your stay. We are glad you were comfortable and had a good visit.
We hope to see you again when you are next in Pietermaritzburg.
Kind regards,
Adie and Di, 7 On Oakleigh
Johann B - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice and safe area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker, veilige area.
Vriendelik en goeie diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
7 On Oakleigh se terugvoer
Dear Johann,
Thank you for your positive review. We appreciate it and all our guest comments and always strive to be better. We are glad you had a good stay and hope to see you again soon.
Kind regards,
Adie & Di
7 On Oakleigh
Ameldie D - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing met vriendelike diens en oulike huisie.
7 On Oakleigh se terugvoer
Dear Ameldie,
Thank you for your lovely review and we are so glad you enjoyed your stay. It was a pleasure having you! You have a lovely family and I know the cats miss you all. We look forward to seeing you again.
Kind regards
Adie and Di
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic.
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom