7 on Gladys
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gladys-weg 7, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 on Gladys bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) en het 'n aparte ingang. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of 'n kort wegbreek.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV met 'n TV-boks (Netflix en Disney+). Vinnige WiFi is beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n tuintjie met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 on Gladys sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gladys-weg 7, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 on Gladys het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gladys-weg 7, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom