620 Anne Road Pringle Bay
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
620 Anne Road is net 4 minute se stap van die hoofswemstrand in Pringlebaai af. Ons rustieke, unieke huis is die perfekte wegbreekplek van die digitale gedruis van die stad.
Ons moderne huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 6 volwassenes en 3 kinders. Jy moet egter nogal baie van jou familie of vriende hou in dié geval, want die spasie sal dan redelik knap wees.
'n Omsetter maak voorsiening vir ligte, die TV, WiFi en die gastebadkamer se geysers indien daar beurtkrag is.
Die eerste en tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n tripelstapelbed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad. Daar is ook 'n buite-stort met warm en koue water om die sand af te was nadat jy by die see was.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n kaggel en daar is 'n TV en 'n DStv-konnektiwiteit, teen die DStv-koste. WiFi is beskikbaar.
Groot deure lei na die houtdek en voortuin, en skep 'n lekker, beskutte kuierarea. Daar is ook braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die huis het 'n alarm vir jou veiligheid. Rook binne die huis is verbode. Spesiale toestemming moet gevra word om troeteldiere saam te bring.
Slaapplek
’n Bespreking by 620 Anne Road Pringle Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink 620 Anne Road Pringle Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom