602 Zimbali Suite
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
602 Zimbali Suite is 'n bekoorlike woonstel in Zimbali Resort met ononderbroke see-uitsigte en is die perfekte klein wegkruipplek.
Die moderne eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het moderne rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot die pragtige balkon met 'n uitsig oor die oord.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en geriewe wat die oord bied, soos die gemeenskaplike swembad, toegang tot die privaat strand, kroeë, restaurante, spageriewe, gholf, tennis- en muurbalbane, voetslaanroetes en visvang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 194
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 602 Zimbali Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom