6 Sunrise Beach
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 603
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Linda B - Apr 2024
Algehele gradering
Woonstel puik en jy is amper op die see.
6 Sunrise Beach se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Linda. Die kompleks is lekker naby die see en strand gelee. Troeteldiere word nou nie meer daar verwelkom nie.
Lee-ann N - Okt 2023
Algehele gradering
Die woonstel was toegerus met alles wat jy benodig!
6 Sunrise Beach se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer. Ons is jammer oor jou gevoel oor die ligging van die eenheid.
Ellen F - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
6 Sunrise Beach se terugvoer
Jammer oor die TV, gelukkig kon julle die heeltyd na die wonderlike see uitsig staar. Die TV is nou uitsorteer.
Gerhard S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
6 Sunrise Beach se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Die eenheid is een van ons beste eenhede.
Natalie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die woonstel is uitmuntend wat alles aanbetref - braai, ontspan, lugversorging, kombuistoebehore, DStv etc.
6 Sunrise Beach se terugvoer
Middag Natalie, baie dankie vir die resensie. Ek het gehoor die hek was buitewerking, maar dit is gelukkig nou reggemaak. Groete
Hugh D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom