6 Selwyn Court
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marive-rylaan, Selwyn Court, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Selwyn Court bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie huis spog met pragtige see-uitsigte en is ook net oorkant die pad vanaf die strand.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 2 slaapkamers het ook 'n TV. Die eerste badkamer het 'n stort en daar is 'n bad en 'n stort in die tweede badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek. Dié area het ook 'n TV en 'n wynverkoeler.
Die leefarea het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en skuifvensters wat gaste kan oopmaak om vars seelug in te laat.
Slaapplek
’n Bespreking by 6 Selwyn Court sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marive-rylaan, Selwyn Court, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 6 Selwyn Court het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marive-rylaan, Selwyn Court, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom