6 On Bloumagriet
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloumagrietsingel 6, Britannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 On Bloumagriet is 'n bekoorlike vakansiehuis in op die Britannia Beach Estate in St. Helenabaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vakansie naby die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n TV.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n slim-TV en 2 gemaklike rusbanke. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n toegeboude stoep en ingeboude braaigeriewe met buitesitplek is ook beskikbaar. Die huis is stapafstand vanaf Britanniabaai se strand wat welbekend vir aktiwiteite soos kajakvaart en bootritte is indien gaste hulle boot wil saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by 6 On Bloumagriet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Carin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- Bloumagrietsingel 6, Britannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloumagrietsingel 6, Britannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom