59 Estoril Villas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
59 Estoril Villas is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai in Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat stap afstand van Diaz strand geleë is.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 6 gaste. Dit is gerieflik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en badhanddoeke is op versoek beskikbaar. Gaste moet asb hulle eie strand handdoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met onder andere Netflix, DStv en Disney+. Gaste moet met hulle eie profiele aanteken. Gratis WiFi is beskikbaar..
Verder is daar 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Een parkeerplek onder 'n skadunet is beskikbaar. Die eiendom is ook naby restaurante en 'n waterpark.
Slaapplek
’n Bespreking by 59 Estoril Villas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 59 Estoril Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom