54 D'Urban Ridge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolene D - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en lekker.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Peet R - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, gemaklik.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Hoop ons sien jou binnekort!
Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë, net 'n paar dingetjies het nie goed gewerk nie.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hi Leon, baie dankie vir jou terugvoer, die parkeerplekke is maar n standaard groote soos jy in enige kompleks sal kry, ons parkeer soms met ons Mercedes Benz Sprinter voor eenheid 54, jammer dat julle gesukkel het om te parkeer!
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Denzel K - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hoop ons sien jou binnekort weer in die Kaap!
Samurin M - Aug 2023
Algehele gradering
We had an amazing time. The place was awesome and the venue was perfect. The location was very easy to find. I would definitely recommend it especially if you want a quiet place.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Thanks for your review! Hope to see you in future.
Erna V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol ingerig en toegerus.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kritiek!
Dankie dat jy noem van die shutter, ek sal verseker aandag gee aan die shutters
Theodor S - Mei 2023
Algehele gradering
We stayed over for two nights and found the unit very cosy and comfortable. We enjoyed the stay.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Thanks for your positive reply. Hope to see you again.
Pierre D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies met perfekte ligging.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom