53 on Pretorius
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Lise D - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Abi L - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice and comfortable room with easy access to the airport and Mall of the North. Room has many amenities for a very pleasant stay.
Daphne P - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Natascha L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Elmarie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Smaakvol en goed toegerus.
Dunstan M - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Andrew D - Sep 2022
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Andrew D - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies.
Andrew D - Apr 2021
Algehele gradering
Enjoyable!
Abram E - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Abram E - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Nadine B - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Mauro Antonio Z - Feb 2020
Algehele gradering
It was short.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was kort.
Ek het 'n kamer met 'n dubbelbed bespreek en slegs twee enkelbeddens gekry, die stortkraan was gebreek en die oggend was daar net koue water. En jy moet skakel om iemand die persoon waarna jy soek in die hande te kry, al is hulle op dieselfde erf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Renza C - Sep 2019
Algehele gradering
Sterk aanbeveel. Gasvryheid op sy beste!
Gerald V - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek vir sakereisigers.
Gerhard M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi en skoon, vriendelike mense.
Ian C - Okt 2018
Algehele gradering
Wil graag noem dat die kamers wat verbind is met 'n deur in die middel glad nie klankdig is nie, kon elke woord van gaste langsaan hoor sowel as die TV. Dit was nogal ongemaklik. Buiten dit was dit regtig puik.
Marelie G - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom