5 Shipment Close
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 5 Shipment Slot, , St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
5 Shipment Close is 'n selfsorgstrandhuis met 'n lieflike see-uitsig teen die Gouemyl. Dis stapafstand vanaf die strand, rotspoele en visvangplekke.
Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die huis het slaapplek vir 8 gaste. Let asb. dat daar trappe is en dat die kombuis en leefarea bo is. Jong kinders word toegelaat, maar daar is oop trappe en kleuters moet te alle tye onder toesig wees op die balkon.
Geriewe sluit 'n volledige kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser in. Daar is 'n braai op die balkon en gaste moet asb. hul eie hout saam. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie aangesien die eienaar baie allergies is en rook is streng verbode.
Beurtkrag: Elke kamer het 'n bedlampie wat met batterye werk. Daar is 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel wat die WiFi aan kan hou vir 2 ure. Daar is 2 waaiers wat vir 2 ure sal werk gedurende kragonderbrekings. Daar is ook herlaaibare lampies in die leefarea.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 Shipment Close sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 10
Ligging
- 5 Shipment Slot, , St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Shipment Close het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 5 Shipment Slot, , St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom