4859 Lakeside
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lakeside-rylaan 4859, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4859 Lakeside is 'n gerieflike kothuis in Bettysbaai, 'n klein vakansiedorpie aan die Overberg-kus van die Wes-Kaap. Die kothuis word deur berge, sandduine en fynbos omring, wat dit ideaal vir gaste maak wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n volledige badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n ingeslote stoep. Die aparte woonstelletjie het 1 slaapkamer met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n futon-rusbank en 'n dagbed en kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, oond, elektriese stoof en mikrogolf toegerus.
Die omheinde stoep het rusbanke en 'n etenstafel met stoele. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die verblyf het 'n groot erf en 'n klimraam vir kinders. Die strand is slegs 1 km vanaf die verblyf. Gaste kan die dag by Silversands Beach wat minder as 2 km ver is, Stony Point Natuurreservaat wat 3,5 km ver is, Betty's Bay Main Beach wat 4,5 km ver is of een van mere in die area spandeer.
Slaapplek
’n Bespreking by 4859 Lakeside sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Ligging
- Lakeside-rylaan 4859, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lakeside-rylaan 4859, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom