Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 Flamingo Avenue

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode in die huis en die braai-area.
Gaste moet asb. seker maak dat alle deure gesluit en vensters toe is wanneer hulle die huis verlaat.
Hierdie omheinde eiendom is troeteldiervriendelik. Dit is egter net vir honde en slegs indien vooraf gereël.
Let asb. daarop dat 'n ekstra troeteldierfooi betaal moet word wanneer reëlings getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 46, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9294d7c3d84cf360c4cb78e999081e64587abd4c52ea6c668d2ddf4be92b759947049742afc8f8fd9830edd8be02f651f0cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 46 Flamingo Avenue Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.021388960923 22.806217173064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem