444 on Taaibos
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Indien ernstige skade aan die perseel en inhoud gerig word, sal die gaste verantwoordelik wees vir die herstelwerk of die vervanging van die gebreekte items. As gaste uitermatig mors, sal dit van die breekskadedeposito afgetrek word. Die huis moet so skoon en netjies gelos word soos wat dit aangetref is.
Musiek word glad nie toegelaat nie en harde lawaai kan tot klagtes by sekuriteit lei. Die landgoed het 'n stiltetyd tussen 21:00 en 08:00. Dit is nie die plek vir partytjies nie aangesien klank ver trek in die bos.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosstraat 444, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom