4230 Impala
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4230 Impala bied puik Bosveldverblyf in Marloth Park. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat daguitstappies na die Krugerwildtuin wil onderneem. Die Krokodilbrughek is net 15 minute se ry van hier af.
4230 Impala het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, 2 slaapkamers en 2 slaapbanke vir die 2 kinders.
Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke slaapkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir sorgvrye verblyf en beskik oor 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gerieflike sitplek, daar is braaigeriewe en 'n swembadjie op die stoep.
Marlothpark het 2 winkelsentrums, 'n hardewarewinkel, 'n kuriowinkel, 2 drankwinkels, 'n groot kroeg en verskeie restaurante. 'n Swembad, klimraam en speelarea, wassery, roomyswinkel, vulstasie, 2 karwasserye, waterwinkel, 'n bakkery en 'n slaghuis is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 4230 Impala sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Impala-laan 4230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 4230 Impala het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom