Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 on St Thomas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eric Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 42 on St Thomas
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Clinton V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te bly. Goed uitgerus - baie dankie!

Baie lekker gebly. Rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eenheid is ontsettend netjies en gerieflik. Ons het welkom gevoel met aankoms en was uit die veld geslaan toe ons ingestap het met die spasie en gerief van die eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

N stil en gerieflike wegbreekplek.

Ons verblyf was baie gerieflik, netjies en skoon. Ons sal maklik weer hier bespreek. Kosmaakgeriewe was ook baie gerieflik vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Enkelreisiger

Well done room, very comfortable.

Place was really lovely. Only issue was a pump that was on all night and a constant low groan in the background.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly en hulle was baie behulpsaam. Ek kan regtig die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D
Saam met vriende

Pragtige skoon plekkie. Die eienaar was baie behulpsaam.

En die brownie en kersie verrassing was heerlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, naby die dorp.

Baie dankie aan Eric vir sy gasvryheid. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Love die kothuis. Baie netjies en ons het 'n lekker naru gehad. Sal enige tyd weer terug gaan en sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Pragtige, skoon en netjiese, ruim selfsorg woonstel. Die bed het heerlik geslaap en die stort werk baie lekker. Vir seker die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Thomas-straat 42, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05a92f31b4162e85e0c351799f54f0027ef174da43ce7d8f869e45100fc5d7c1fec73c61c4b057d15ce881ad7dd9fa50a5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 42 St Thomas Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.461675544403 18.721610271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem