Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 on Essenhout

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 41 on Essenhout
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louisa L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L
Enkelreisiger

My 4-dag verblyf was aangenaam. Het daagliks ver gestap en veilig gevoel.

Geniet om daar te bly, rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Hallo Louisa! Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit! Ons is bly dat jy dit geniet het om in die gastekamer met die mooi see-uitsigte te bly. Kom kuier gerus weer! Groete, Danie en Elsabe.

41 on Essenhout
Alicia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alicia V
Gesin met klein kinders

Ek sal weer Vleesbaai toe kom maar sal nie weer hier bly nie.

Hierdie is glad nie 'n eenheid vir gesin met kinders nie, net vir 2 persone en ook glad nie vir 'n lang verblyf nie. Yskas is heeltemal te klein, geriewe nie geskik vir 'n lang verblyf nie. Vullis moet ook self weggery word. Ek sal nie weer kom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Alicia! Ons is baie jammer dat ons plekkie nie vir julle gewerk het nie. Die foto’s op ons profiel wys duidelik dat daar bloot ‘n kroegyskassie in die eenheid is. Ons skoonmaker sou die vullis hanteer het as julle haar toegelaat het, maar julle wou haar nie gebruik nie. Ons hoop egter dat jou volgende Vleesbaai-besoek aan jou verwagtinge sal voldoen! Groete, Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Kenneth S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en baie netjies en baie om te doen.

Ons het 'n baie rustige tydjie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Hallo Kenneth!

Baie dankie vir die resensie! Ons is bly dat julle ons mooi omgewing so waardeer het.

Hoop julle het die opgradering na die woonstel geniet vir 'n spesiale kuier in Vleesbaai!

Groete
Danie & Elsabe

41 on Essenhout
Franzette B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, gawe gemeenskap!

Ons het heerlik gebly, geriewe skoon. Heerlike koffie, sal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir die resensie, Franzette! Julle was wonderlike gaste - kom kuier gerus weer!

Groete,
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Andries H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en verfrissend.

Ons het heerlik gerus in hierdie pragtige goed toegeruste woonstel. Dit het 'n lieflike uitsig en geplaveide braai area. Gasvrou het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Sal graag weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir die resensie Andries!

Sien uit om jou weer te ontvang! Enige tyd weer welkom!

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Arina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ons sal dit beslis aanbeveel en ons sal weer van hierdie verblyf in die toekoms gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Hallo Arina

Baie, baie dankie vir die resensie! Jy was 'n wonderlike gas!

Sien baie uit om jou weer te ontvang!

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Stoffel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel G
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Stoffel

Baie dankie vir die resensie - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Net die mooiste vir 2024!

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Dikshita P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dikshita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and as per requirements.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Thank you for the review, Dikshita.

Looking forward to hosting you in one of the bigger units (with nice views) some time in the future.

All the best for 2024!

Kind regards,
Danie and Elsabe

41 on Essenhout
Monty G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monty G
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Lekker gebly, dalk net 'n afdak by die stoepie vir die mense wat wel buite wil sit (veral as dit reën) en 'n paar waaiers in die kamers sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Monty

Dankie vir die resensie en wenke!

Ons beplan stoepies vanjaar - hou die foto's dop! Die groter kamer het 'n waaiertjie in - dit was bo in die kas.

Kom kuier gerus weer!

Groete
Danie & Elsabe

41 on Essenhout
Mynderd L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynderd L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie lekker plekkie om te bly.

Baie lekker gebly met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Hallo Mynderd

Baie dankie vir die resensie - ons waardeer die terugvoer.

Kom kuier gerus weer in een van die groter eenhede met mooi uitsigte oor die see.

Groete
Danie & Elsabe

41 on Essenhout
Xander F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and relaxing.

We received what we hoped for. Nice, clean and well taken care of, with excellent communication at a good price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir die resensie Xander! Kom kuier gerus weer!
Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Caydea J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caydea J
Saam met vriende

Het dit baie geniet.

41 Essenhout het ons baie geniet. Hulle kliëntediens was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir die resensie Caydea! Kom kuier gerus weer!

41 on Essenhout
Bianca V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met tieners

Amazing.

Woonstel was baie skoon en goed toegerus. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie, Elsabe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Bianca - julle was wonderlike gaste! Jammer vir die eerste aand se koue stort! Kom kuier gerus weer!

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Anton G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Lovely place, but there is no parking close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Anton! Daar is gerieflike parkering aan die onderkant van Hoekbaai by die loopplank wat naby aan die strand is. Vleesbaai se strandarea sonder baie motors is uniek!

41 on Essenhout
Sonja P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en salig. Nogal pricey vir bed en koffie.

Goeie diens. Pragtige uitsig. Gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Sonja

Dankie vir jou resensie! Dit was wonderlik om jul te kon huisves!

Jammer dat die gastekamer (ideaal vir een nag se oornag en goedkoper reeds beset was).

Omdat ons self nog nie permanent in Vleesbaai woon nie, kan ons nie ontbyt / etes verskaf nie.

Die wstel is baie goed toegerus om eie kos voor te berei / op te warm / te braai.

Hansie & Grietjie-padstal net buite Vleesbaai bied uitstekende waarde-vir-geld etes.

Kom kuier gerus weer!

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Ludewick D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludewick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Our stay was really nice with everything you need there. Really good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Wikus,

Dankie dat jul ons gekies het as deel vir jul toer op jul wittebrood.

Kom kuier gerus weer.

41 on Essenhout
Tersius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil omgewing buite seisoen.

Baie mooi plek. Ligging was maklik bereikbaar. Weens die afwesigheid van restaurante binne Vleesbaai, is dit effe ongemaklik as jy n reisger is wat net deurry. Uitsig oor die baai en die rustigheid en vrede in die dorp, maak dit absoluut die moeite werd om maar jou aandete saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Tersius. Hansie en Grietjie-padstal by Vleesbaai se ingang verskaf heerlike etes tot 17:00 smiddae.
Kom kuier gerus weer.

41 on Essenhout
Nadia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese blyplek.

Netjiese verblyf en skoon. Gasvry en vriendelike ontvangs. Beveel beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir die resensie Nadia! Dit was ‘n plesier om jul te huisves!

Kom kuier weer!

Groete
Danie & Elsabe Botha

41 on Essenhout
David Q - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay. Vleesbaai is beautiful.

Lovely time, would return and recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Thanks for the review, David. Apologies about the sliding door that gave some problems.

You’ll always be welcome.

41 on Essenhout
Elsabé D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gerus en die woonstel was baie goed toegerus. Baie mooi uitsig!

Baie netjiese, skoon woonstel en die aparte kamer is ook baie netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer daar bly. Die dorpie het nie 'n restaurant nie, maar dis baie naby aan Mosselbaai. Baie oulike dorpie met mooi staproetes ens. Elsabe was baie goed met kommunikasie en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Elsabé. Julle is enige tyd weer welkom, ek is werklik jammer oor die een koffie potjie wat gebreek was.
Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Corrie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en praktiese woonstel. Uiters netjies en skoon. Dit was net 'n plesier om daar te kuier.

Die eienaar van die akkommodasie is 'n baie aangename en vriendelike gasvrou. Sy het moeite gedoen om seker te maak ons kry die adres en ook die ingang van die woonstel. Dankie Elsabé.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Corrie

Baie dankie dat jul ons gekies het! Dit was ‘n plesier om jul te huisves.

Kom kuier gerus weer.

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Christene W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene W

Ons het lekker gebly en geslaap. Dis skoon, het 'n see-uitsig en is maklik om te vind.

Vleesbaai is een van die mooiste en natuurrykste liggings op die Tuinroete. Die bokkies en skilpaaie het kom hello sê soggens en saans. Die vars seelug en lekker kort staproetes in en rondom Vleesbaai maak die blyplek spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Essenhout se terugvoer

Christene

Dit was absoluut ‘n plesier om jul te huisves.

Dankie vir jul geduld ten spyte van die kragonderbrekings a.g.v. kabeldiefstal.

Kom kuier gerus weer.

Groete
Danie en Elsabe

41 on Essenhout
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a057262c8a5513cf70023dfcf66f18eb7d785f937020c6479f8be605babd33fc1538a393879794f68562762db62333ac658?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 41 Essenhout Avenue Hoekbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.293820759322 21.912855861655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem