by 40 on Aspen | LekkeSlaap
+37

40 on Aspen

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R790 R514 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

40 on Aspen bied selfsorgverblyf in Centurion en is ideaal geleë vir sakereisigers.

Gaste kan tussen 4 eenhede op die eerste verdieping kies wat elk slaapplek vir 1 of 2 gaste bied. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, katoenlinne en handdoeke.

Elke eenheid 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die stad in elke kamer. Gaste het toegang tot die lieflike stoep met leerbanke en 'n eetarea.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en parkeerplek is beskikbaar. Let asb. op dat rook in die eenhede verbode is, maar gaste mag op die balkon rook. Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.

40 on Aspen is net 2 km van Centurion Mall en verskeie gimnasiums en besighede af, en 3 km van die Gautrain Centurion-stasie af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 40 on Aspen
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 40 on Aspen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R514
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R514
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c876cd9ec7c65bc31f81b1a170c7536e42d48c42659b429320747271aeaeb4dd473bcb5b6444aef64624dc8ac4e06dd1fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790, nou Vanaf R514  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 40 Aspen Crescent Zwartkop x4 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.863381511669 28.179961
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem