4 on West Beach
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R760 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 on West Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Port Alfred, Oos-Kaap. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV, 'n slimboks en gratis WiFi.
Buite is 'n braai-area met 'n tuin-uitsig.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- West Beach-rylaan 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom