4 Baia Formosa
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 11, Baia Formosa 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 Baia Formosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Baia Formosa-kompleks in Plettenbergbaai en net 400 vanaf Hobie-strand.
Die dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in beide badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea, asook 'n aparte area vir ontspanning met 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die boonste verdieping het 'n balkon en onder is 'n stoep. Die ligging van die kompleks is ook naby Wedge Beach, Central Beach en The Market Square Shopping Centre.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Strandstraat 11, Baia Formosa 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Baia Formosa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 11, Baia Formosa 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap