36 Sanctuary
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanctuary 36, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 320 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
36 Sanctuary is 'n huis, op 'n groot en eksklusiewe perseel met welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op die Zimbali Coastal Estate en is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit spog met pragtige uitsigte oor die landgoed.
Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek in 'n motorhuis en ekstra parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sanctuary 36, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanctuary 36, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom