36 Mount Road B&B
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 36, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
36 Mount Road B&B bied gehalte-diens aan gaste. Dié B&B is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Dit is baie naby die bekende Grey College, 10 minute se ry vanaf pragtige strande en 5 minute se ry vanaf vermaak en restaurante in die moderne Richmond Hill.
Verblyf word aangebied in semi-selfsorg-eenhede wat elkeen hul eie privaat badkamer, kombuisie en leefarea het. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en suiker word voorsien met aankoms en elke eenheid het 'n TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mount-weg 36, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 36 Mount Road B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mount Croix Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 36, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom