35 Versveld
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Versveldstraat 35, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 800R3 840 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
35 Versveld is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n 180°-uitsig oor die oseaan en 'n uitsig op Tafelberg tydens helder, sonnige dae. Dié selfsorghuis is in Yzerfontein aan die Weskus, sowat 1 uur se ry van Kaapstad af.
Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea, asook 'n tweede sitarea en 'n wasgoedkamer.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die vierde slaapkamer is bo en is ideaal vir 'n gesin aangesien dit 3 enkelbeddens, 'n sitarea, 'n kaggel, koffiestasie, asook skuifdeure na die balkon het. Daar is 'n toilet en 'n wasbak in die kamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n aparte wasgoedkamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, 'n tweede yskas-vrieskas, 'n gasstoof en 'n oond. Skuifdeure lei na 'n beskutte buite-area met buitemeubels waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV, asook 'n skuifdeur na die voorstoep met 'n see-uitsig. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die tweede sitarea is langs die eetarea.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae en Sondae.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Versveldstraat 35, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 35 Versveld het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Versveldstraat 35, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom