Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34th on Pierneef

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 34th on Pierneef
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hein S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly, gesellige verblyf met alles wat jy nodig het. Fantastiese diens van aankoms tot vertrek. Feels like home. Dankie vir alles, wel gedaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Gesin met tieners

Die eienaar is baie aangenaam en die verblyf by 34th on Pierneef is netjies.

Ek sal regtig hierdie gastehuis aanbeveel. Ons verblyf was heerlik. Dit sal net baie help as die badkamer sy eie deur het. My man moes elke keer, as my tiener dogter die badkamer wou gebruik, in die sitkamer gaan sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus H
Gesin met tieners

Gemaklik en ontspanne.

Ek het gemaklik geslaap, daar was genoeg spasie en dit was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie rustig en netjies.

Baie lekker gebly, en dis die waarde van geld werd. Al wat kort is, is 'n gasstofie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34th on Pierneef se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek sal seker maak dat die plekkie 'n stofie kry. Hoop om julle gou weer te sien!

34th on Pierneef
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e59d89dbebb11c247e838ee96b73c3fc7f7062674f17aba03aeb600971d08581ab82ad2acc1891b5ae338f1195b61f3607e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1149 Pierneef Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.722287387432 28.241617325166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem