34 on Bedford Seaviews
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedford-weg 34, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 17
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
34 on Bedford Seaviews bied verblyf op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Daar is 4 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang. Die Koningkamer, Koninginkamer en Dubbelkamer bied elk slaapplek aan 2 gaste en die Enkelkamer bied slaapplek aan 1 gas. Elke kamer het 'n gemaklike bed, vars linne, 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die strand, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Bedford-weg 34, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedford-weg 34, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 17