34 Disa Avenue
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Dié ruim, losstaande oopplan-gesinshuis met fantastiese see-uitsigte en 'n lowergroen tuin is geleë in Ou Kommetjie, net 150 meter van die see af. Jou gasheer is jou buurman, maar geen geriewe word gedeel nie.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ’n dubbelbed en enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien, en strandhanddoeke word slegs op versoek voorsien. Daar is genoeg plek vir 5 gaste, maar 6 gaste kan ook vir 'n kort rukkie hier vertoef, gaste moet vooraf reëlings hiervoor tref. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die huis is volledig toegerus en die volgende geriewe is beskikbaar: DStv, Netflix, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, gratis WiFi, ’n kaggel en outomatiese enkelmotorhuis. Afslag is beskikbaar vir verblyf van langer as 2 weke.
34 Disa Avenue is in 'n stil doodloopstraat, net 2 minute se stap van die see, plaaslike winkels, kroeë en restaurante af
Slaapplek
’n Bespreking by 34 Disa Avenue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 34 Disa Avenue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom