Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3330 Seekoei

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir 3330 Seekoei
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Amazing place!

By far the best place I've ever booked. Everything was the best. I can't complain about anything. This place will become my favorite place to stay at when visiting Kruger or surrounding areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Johan. Ons streef voortdurend om verbeteringe aan te bring.
Bly julle het die kuier in die bos geniet!
Lani

3330 Seekoei
Clive M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive M

A great place to stay.

The accommodation and location were awesome. We had a great time with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Enkelreisiger

Sal definitief volgende keer my vrou wil gaan wys.

Het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Saam met vriende

Beautiful unit with wonderful entertainment area.

Well equipped unit, with lovely swimming pool and view over river. Air conditioning in the bedrooms is a bonus and lovely entertainment area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hello Michele,

Thank you for the positive feedback. Hope to host you again in the near future!

3330 Seekoei
Euniece V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euniece V
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Seekoei was ongelooflik. Luukse, netjiese, skoon huis wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Perfekte swembadjie om af te koel. Lieflike aande om die vuur. Baie behulpsaam en laat mens welkom voel. Dankie vir puik akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hallo Euniece
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete

3330 Seekoei
Ulanda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

The best short breakaway in years! Highly recommended.

We were received warmly and the home was spic and span. The agent checked in to make sure that we were comfortable and that we had no challenges. We had an unforgettable stay in a lovely location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Beste wat ons nog ooit in Marloth gekuier het.

Kon nie vir beter gevraag het, vir verblyf en alle betrokke personeel 10 uit 10 vir goeie en vriendelike diens. Baie netjiese en skoon plek. Wel gedaan aan die span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hallo Manie
Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die bos geniet. Dit is 'n spesiale plek.
Groete, Lani

3330 Seekoei
Noleen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen V
Saam met vriende

Ons kon nie wag om vroegoggend en laatmiddag te sit en wag vir al die diere om te kom kuier nie.

Die plek was baie baie netjies en skoon, veral ook buite. Ons sal definitief weer daar bespreek, maar was 'n bietjie teleurgesteld omdat ons nie direk op die rivier kon sien nie. Dit was te bebos voor die huis, maar ons besef daaraan kan die eienaar niks doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, gerieflike verblyf.

Uitstekende ligging. Ongelooflike buite kuier area saam familie geniet. Seekoei en visarend begroet jou elke oggend met hulle geluide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay in a lovely home.

We were met by a friendly host and really enjoyed our stay. Nothing to complain about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah P
Gesin met tieners

Heerlike rustige kuier met alles wat nodig is aan die oewer van die Krokodilrivier.

Ons het ons kuier baie geniet en Lani was baie hulpvaardig en vriendelik. Heerlike braaivleisaande onder die sterrehemel met die geluide van seekoeie in die agtergrond. Die Krokodilrivier met die Krugerpark aan die anderkant was naby en ons kon binne 'n paar treë lekker wildkyk. 330 Seekoei is baie goeie waarde vir geld en als was baie mooi netjies en skoon in die huis. Daar is ook alles wat 'n mens nodig mag hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek en goed toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Is regtig 'n pragtige plek en sal weer daarheen gaan.

Die plek is regtig goed toegerus en pragtig. Dit is skoon en regtig rustig. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik en stuur dadelik mense uit as dit nodig is. Ek wil die plekke aan enige iemand aanbeveel wat net wil gaan rus. Dit is die mooiste plekkie waarin ek nog gebly het. Baie dankie Lanie en Leon wat so mooi gehelp het as ons sukkel en nie omdat daar fout is met plek nie, maar omdat ons dom is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trys W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trys W
Gesin met klein kinders

Kuier area is ruim. Uitsig is fantasties. Huis is netjies en skoon.

Kombuis is netjies toegerus met alles wat nodig is. Huis en buitekuier-area was skoon en netjies met aankoms. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Trys. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Lani

3330 Seekoei
Wayne B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Enkelreisiger

Great place, the outside entertainment area is a big plus.

The outside area is great. Lots of seating and the lapa is excellent. Will definitely be back in the summer with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, uitstekende ligging.

Lieflike ruim huis en lekker buite lapa en braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Waarde vir geld.

Goed toegerus. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S
Gesin met tieners

Kan aanbeveel vir enige iemand wat rustig in die bos wil wees.

Het 'n wonderlike tyd in Seekoei 3330 gehad. Die ligging is puik met net 'n kort stappie na die rivier en uitkykpunte waar ons 'n magdom diere gesien het. Die plek was skoon en netjies met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Die swembad het ons lewens gered op warm dae, veral wanneer Eskom nie saamgespeel het nie. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hallo Henry

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het.

3330 Seekoei
Susan P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Enkelreisiger

Rus vir jou siel!

Ek wil heel eerste baie dankie sê vir Lani (eienares) en ook vir Susan Baird (bestuurderes) vir die uitstekende kommunikasie en diens. As alleenreisiger is verblyf baie keer 'n probleem, want baie plekke word as geheel verhuur of jy betaal vir minimum van 2 persone en kry net baie klein eenhede. Hierdie is 1 van die eiendomme in Marloth waar jy kan betaal vir slegs 1 persoon alhoewel dit maklik 6-8 mense kan huisves. Die plek self se ligging is fantasties. Jy sit op Seekoeistraat en net oorkant die pad is die lyndraad, loopafstand. Ek kon in die middae van die boonste stoep af sit en die kameelperde sien aan die oorkant van die rivier. Omdat ek Marloth toe gaan om te ontspan (al moet ek nogsteeds werk ook) en die diere lewe te geniet was die buite area beslis die beste. Die WiFi was baie goed so ek kon nogsteeds my werk gedoen kry. Die buite-area is baie groot met lapa en braai-area en lekker groot tafel waar mens lekker onder dakwaaiers kan sit en kuier en die diere geniet. Dan is daar ook 'n boma, genoeg ekstra sitplek en plonspoel. Die huis is baie goed ingerig met alles en nog meer wat mens nodig kan hê. Daar is noodligte vir as dit beurtkrag is met 'n gas geyser en gasstoof. Die diere wat kom besoek aflê en die voëllewe was net absoluut fantasties. In die tyd wat ek daar was het die leeus in Marloth rondgeloop so ek het vir 2 aande 'n mamma en 3 baba vlakvarke gehad wat onder die braai kom slaap het. Ek sal beslis hierdie huis aanbeveel vir ander mense. Ek was al 'n paar keer in Marloth Park en sovêr was hierdie plek ideaal vir my en het voldoen aan al my behoeftes en meer. Lani was net fantasties en het my tegemoetgekom toe my dogter kom kuier het vir 'n paar dae. Susan was gereeld in kontak en sal beslis enige probleem of versoek so vinnig as moontlik uitsorteer. Baie dankie weereens en ek sal julle beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hallo Susan
Ons waardeer jou posetiewe terugvoer en is baie bly dat jy 'n spesiale tyd by 3330 Seekoei geniet het!!

3330 Seekoei
Dewald B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing experience.

I will recommend the place for anyone to enjoy. Will see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Dankie vir die posetiewe terugvoer Dewald.
Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lani.

3330 Seekoei
Chantell E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell E
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons is nie Bosveld mense nie maar ons sal regtig weer dit doen. Ons verblyf was regtig uitstekend, nie eers loadshedding het 'n impak gehad nie. Mense dis baie mooi skoon en geselig in Seekoei 3330.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rubina L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubina L
Gesin met tieners

Great and house. Also had all we needed for our stay.

Location great and house perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hi Rubina
Thank you for the positive feedback. Glad you enjoyed your time in the bush!

3330 Seekoei
Carel D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D
Gesin met klein kinders

Gerieflike huis en goed geleë.

Gesinsvriendelik. Lekker kuierplek op stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elinda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M

Pragtig, luuks met als wat jy nodig het.

So 'n mooi plek met 'n heerlike lapa om in te kuier. Het dit baie geniet. Sal 3330 Seekoei weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te akkomodeer. Groete, Lani.

3330 Seekoei
Albert C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C
Gesin met klein kinders

It was a great experience and just loved the property and the location.

The host was accommodating and profesional and the property were just perfect. I would highly recomend this property to anyone considering to rent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

So happy you enjoyed the visit Albert. The African bush is a special place.

3330 Seekoei
Karen C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met tieners

Fantastic!

Fantastic home the entertainment area was amazing, especially sitting round the fire pit at night listening to the river and animal noises. So many animals came past to visit, especially enjoyed the bush babies in the evening. Susan who manages the house was amazing in ensuring we were settled and everything was in order, she went over and above to ensure our stay was special, would not hesitate to recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Hi Karen,
I am so glad you had a good time. I appreciate your kind words.
Please come visit again.

3330 Seekoei
Conrad M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad M
Gesin met tieners

Gerieflik en rustig.

Ons het baie lekker gekuier, die huis het alles wat jy nodig het. Baie diere, naby die rivier as jy wil oorstap met jou verkyker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3330 Seekoei se terugvoer

Dankie Conrad. Ek is bly julle het die kuier geniet.

3330 Seekoei
Vanaf R3 700
R3 700 R2 467
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 700
R3 700 R2 467
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 700
R3 700 R2 467
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3c7796cf1f23745b2f1853c630c2c4b3df95ef41410926fbc2d1161ebb96b457ed22267603cade081fc1e7b7ebc0776cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R2 467 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 3330 Seekoei Road Marloth Park 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3385663 31.8124657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem