33 Jan Van Riebeeck Street
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Van Riebeekstraat 33, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
33 Jan Van Riebeeck Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis. Dié tweeslaapkamerhuis is lekker naby die Wild Oats Community Farmer's Market in Sedgefield.
33 Jan Van Riebeeck Street het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers en die kombuis, sitkamer en eetarea is oopplan. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Nog 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembadjie, en veilige parkeerplek. Daar is 'n heining om die swembad vir gesinne met klein kinders.
Die werf is ten volle omhein, so troeteldiere is welkom.
Slaapplek
’n Bespreking by 33 Jan Van Riebeeck Street sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 6
Ligging
- Jan Van Riebeekstraat 33, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink 33 Jan Van Riebeeck Street het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Island Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Van Riebeekstraat 33, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom