Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 on George

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sameera Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir 32 on George
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Avrill T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avrill T
Saam met vriende

Peacefully.

Weekend away with friends and kids was nice. The neighbourhood is very peaceful. Shops are close to home. The walk to the beach is very close and refreshing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 on George se terugvoer

Thank you. We are so pleased to know that you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again soon.

32 on George
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dustin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dustin F
Gesin met klein kinders

Great location and 32 on George.

A great self-catering house, which only lacks some outdoor lounging furniture. No where to relax and in the sun. The house and braai could have been cleaner on arrival, but otherwise not bad. There was, however, not enough basic supplies provided (soap, toilet paper, etc.).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D
Gesin met tieners

Absolutely perfect.

Everything was exactly what we needed. Clean, comfortable, and a very relaxed atmosphere. We'll definitely recommend this venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 on George se terugvoer

Thank for the 5 star review and recommendation. We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again.

32 on George
Gert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die 2de keer wat ek die huis huur. Ons geniet die huis altyd.

Die huis het nou ligte in wat sonder krag van buite werk. Gasstoof en ander toestelle wat al jou behoeftes sal bevreedig. Die beste is 'n vuurmaakplek binne wat jou lekker warm hou in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 on George se terugvoer

Hello Gert. Thank you for the rating and comments. We are glad you enjoyed your second stay and was happy with the improvements we have made. We look forward to hosting you again. Regards.

32 on George
Eumaine J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eumaine J
Gesin met klein kinders

Rustig en genotvol.

Die huis is lekker ruim vir 'n groot gesin. Die kombuis is goed ingerig en die uncapped WIFI was 'n groot aanwins vir die kinders - selfs tydens beurtkrag. Daar is 'n lekker groot kaggel in die sitkamer want in die aande het dit baie koud geraak. Die huis is 'n klipgooi van die see af en die weer was lekker. Ongelukkig het die wasmasjien nie gewerk nie. Die huis is ook nie goed ingerig vir loadshedding nie. 'n Gasstoof en meer ligte sou goed gewees het. Gelukkig het ons ons eie ligte saamgeneem anders het ons in die donkerte gesit, daar was een groot flits wat baie dof geskyn het. In die algemeen sal ek voorstel dat die stort in die hoofslaapkamer en vensters bietjie skoongemaak moet word. Mooi uitsig maar vuil vensters. Anders as die opmerkings bo het ons lekker gebly en die agent was beskikbaar wanneer ons vrae gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 on George se terugvoer

Hello Eumaine, thank you so much for the review and constructive feedback. We have installed a new Defy washing machine, a new 5-plate Samsung Gas stove, and additional lights throughout the house that have a battery backup and are functional during loadshedding. We have also added a whistling stovetop kettle so guests can still have tea and coffee :-)

We look forward to hosting you and your family again soon. Best regards. 32 on George home.

32 on George
Alida S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida S

Pragtige uitsig en naby aan die see. Ons het die kuier baie geniet. Die huis bied al die geriewe en is netjies en skoon.

Ons het so lekker gekuier, dit was hopeloos te gou verby. Ons sal St.Helenabaai beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vir ons eerste keer in St Helena was ons baie verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 32, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14152d70e8aaccbee67bb68484b0f4f3d257885ee85911c8ff44a3304914fbf8df196e23d4f7d6723c2953efa5706fa31354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 465 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 32 George Road Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7215234 17.9392375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem