Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Witzenberg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Troeteldiere moet aan 'n leiband wees word aangesien daar ander vrylopende diere op die perseel is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
'n Ekstra skoonmaakfooi word gehef indien gaste 'n troeteldier saambring.
Die huis het 3 kW-sonkragstelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aan die gang hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb00ac9af97ee08863b46d21fcd02000a5e1b67299ebcbd576215cc584887e134a20357d026ac8d996495816b44d62555a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Witzenberg Game Park Boontjies River Farm, Portion 31 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.378532336219 19.203442304787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem