304 Ocean View
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Lindie-lou D - Mrt 2024
Algehele gradering
Al ons verwagtinge oorskry. Beste eenheid ooit.
Mellenie K - Sep 2023
Algehele gradering
Apart from the constant rain, we had a very nice stay.
Cj S - Jul 2023
Algehele gradering
Slegter as wat ek verwag het.
Lees meer304 Ocean View se terugvoer
Hallo Cj, Baie dankie vir hierdie resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is verskriklik jammer vir al die probleme wat jy gehad het. Ons sal die eiendoms bestuurder hierna laat kyk en dit uitsorteer.
Anna K - Mei 2023
Algehele gradering
Really enjoyed my stay, was excellent and would visit again.
304 Ocean View se terugvoer
Hello Anna, thank you for your review, we appreciate all your feedback. We hope that your overall stay with us was amazing. We have noted your recommendations. We take your feedback seriously and will strive to improve. We hope to welcome you back soon.
Michelle D - Apr 2023
Algehele gradering
The accommodation was lovely and the location excellent for our purposes.
Annette B - Apr 2023
Algehele gradering
Die eenheid is goed geleë en toegerus en het 'n pragtige uitsig. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.
Engela J - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Kallie V - Des 2022
Algehele gradering
Satisfyingly.
304 Ocean View se terugvoer
Hi Kallie, thank you so much for booking with us. We are happy that you enjoyed your stay and the services provided by us. Wishing you a wonderful 2023.
Adri J - Aug 2022
Algehele gradering
Was absolutely amazing.
304 Ocean View se terugvoer
Good day,
We appreciate your great review about your stay.
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.
Kind Regards
HostAgents
Carl S - Aug 2022
Algehele gradering
Swak diens van eiendomsagentskap!
Lees meerElaine K - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek. Lekker wegbreek gewees.
304 Ocean View se terugvoer
Hi Elaine
Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it!
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.
We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
HostAgents
Charl B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly met pratige see-uitsig, en skoon woonstel. Matrasse moet asb. vervang word. Was regtig ongemaklik.
304 Ocean View se terugvoer
Hi Charl, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die resensie te skryf. Ons is bly dat julle oor die algemeen lekker gebly het. Baie jammer om te hoor oor die matrasse, ons sal in kontak tree met die eienaar van 304 Ocean View en dit onder hulle aandag bring.
Marco V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
304 Ocean View se terugvoer
Hallo Marco,
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te skryf.
Ons vertrou dat u ons die geleentheid sal gee om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Jackie B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
304 Ocean View se terugvoer
Hi Jackie
Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Elzonia L - Nov 2021
Algehele gradering
Ek en my gesin het ons verblyf by Ocean View met sy pragtige uitsig baie geniet.
304 Ocean View se terugvoer
Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te skryf.
Ons glo die verskil is in die detail en ons streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker
Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Jandro J - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het na eerste dag vertrek, want die plek is nie op standaard nie. Ek het vir eienaar 'n refund gevra en nog niks gehoor nie.
Nazeera L - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely perfect.
304 Ocean View se terugvoer
Hi Nazeera,
Thank you for your feedback on your stay, as it is appreciated for future guests.
We hope to see you again in our unit.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 36, 304 Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom