303 Harbour Bridge
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockrail-weg, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
303 Harbour Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks naby die V&A Waterfront en KIKS.
Die woonstel bied verblyf aan 1 of 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n aparte bad en 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met toebehore om kos te maak, insluitend 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat balkon met 'n tafel vir 2 en 'n uitsig oor die geboue langsaan en die kanaal.
Die woonstel het 'n gemeenskaplike swembad. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkellopende reisigers of sakereisigers wat die stad besoek.
Kamer-opset
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 90
Resensies 221
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dockrail-weg, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 303 Harbour Bridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Strandgebied Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dockrail-weg, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom