301 La Montagne Private Estate
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marmion-weg 35B, La Montagne Private Estate, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
301 La Montagne Private Estate is op een van Kaapstad se majestueusste landgoedere in Oranjezicht en is 'n mooi woonstel met moderne dekor en oorspronklikheid.
Dié woonstel het lugversorging, is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n skuifdeur met 'n uitsig oor die stad en die see in die verte. Die eerste badkamer het 'n stort en bad en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea is lugtig en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea spog met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n studeerarea met 'n lessenaar langs die eetarea vir diegene wat 'n bietjie moet werk.
Die woonstel se ligging is ideaal vir gaste wat Kaapstad se strande, berge, die stad self, lekker eetplekke en die V&A Waterfront wil verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marmion-weg 35B, La Montagne Private Estate, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 301 La Montagne Private Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marmion-weg 35B, La Montagne Private Estate, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom