30 Lichtenstein
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelie En Lood Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Robert W - Apr 2024
Algehele gradering
All my expectations were met, will return if I'm back in Swellendam.
Leani B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Enoch Ntala R - Mrt 2024
Algehele gradering
A good value for money and a beautiful establishment.
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Die gasvryheid was uit die boonste rakke.
Helene B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
30 Lichtenstein se terugvoer
Sal jou graag weer ontvang. Netjies, vriendelik en bedagsaam.
Sonae C - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry. Gerieflik. Netjies.
30 Lichtenstein se terugvoer
Dankie. Waardeer die opmerkings. Sal graag volgende keer langer wou gesels en die omgewing saam met julle wou verken as dit vir julle sou pas.
Annelie en Lodewyk
Gavin M - Des 2023
Algehele gradering
Was aangename eienaars en baie vriendelik.
30 Lichtenstein se terugvoer
Annelie is in die wolke omdat jy haar aandag aan besonderhede so waardeer. Geniet die messie en kom kuier gerus weer. Julle was twee super gaste.
Annelie en Lodewyk.
Lizelle S - Des 2023
Algehele gradering
Top gehalte.
30 Lichtenstein se terugvoer
Dankie. Tog jammer dat jy 'n goeie bed mis. Daar was mos alternatiewe knus bed nog oop. Dit sal help as jy die leemte helder uitwys en ons so help. Groetnis.
Lodewyk en Annelie.
Hayley D - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing accommodation and hosts.
Joe L - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd. Heerlik gebly.
Sekkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Jeanette V - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Elsabé M - Sep 2023
Algehele gradering
Verrassende, gasvrye, onoortreflike gasheer en gasvrou met onverbeterlike akkommodasie.
Jacques F - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde.
30 Lichtenstein se terugvoer
Groot plesier om die bedagsame en netjiese gas te kon huisves. Sal jou graag weer ontvang.
Lodewyk en Anneli.
André L - Aug 2023
Algehele gradering
Een lekker, groot bederf.
30 Lichtenstein se terugvoer
Kan nie anders as om jou met ope arms te ontvang nie.
Annelie en Lodewyk
Mariana S - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, ruim en keurige oornagverblyf.
Salome V - Jun 2023
Algehele gradering
Ek het vir 1 aand hier oorgebly. Die gasvryheid, stilte en mooi uitsig het dit baie spesiaal gemaak.
Virna G - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel, bedagsame eienaars, veilig, woonstel silwerskoon.
Louise D - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelikste gasheer en gasvrou, baie dankie dat julle my so tuis laat voel het.
30 Lichtenstein se terugvoer
Louise. Dit was ñ voorreg en plesier om jou te huisves. Dit is baie maklik om ñ gasvrou vir so ñ waarderende en bedagsame gas te wees. Mag ons paaie weer vorentoe kruis.
Annelie en Lodewyk.
Jason B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleaseant, friendly, and luxurious with great hosts.
Lees meer30 Lichtenstein se terugvoer
Jason , It was a great pleasure to host such appreciative and considerate nature lovers. This is what makes hosting worth while. Hope to see you again.
Lood and Annelie.
Cecilia U - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was soos huis. Netjies met vriendelike en gasvrye eienaars.
30 Lichtenstein se terugvoer
Julle verblyf het gevoel soos die kuier deur familie. Julle vriendelikheid en egtheid het ons lewens ryker gemaak. Ons kan maar net hoop dat ons paaie vorentoe weer sal kruis.
Lood en Annelie.
Janine J - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic.
30 Lichtenstein se terugvoer
It was a privilege to host Janine. She is a most considerate person and appreciative. Ons hoop dat haar verblyf en wegbreek na Sedgefield net soveel vreugde losgemaak het as haar oorslaap by ons. Ons sal haar met ope arms terug verwelkom.
Elizabeth O - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, welkom, netjies, plantryk, vredevol.
Cecilia S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Camine V - Aug 2022
Algehele gradering
Het net vir 1 nag gebly en is baie spyt dit was nie vir ten minste 3 nie.
30 Lichtenstein se terugvoer
Ons was die bevoorregtes omdat jy ons besoek het. Sal jou graag weer met ope arms ontvang.Bedagsame en hartlike gaste is altyd ñ bonus.
Lood en Annelie.
Aryna E - Jul 2022
Algehele gradering
Uitmuntende gasvryheid.
30 Lichtenstein se terugvoer
Wat ñ heerlike verassing. Perfekte en super bedagsame gaste met gister se gemeenskaplike bande. Ons hou die plek oop vir volgende jaar , maar hoop dat daar ook geselstyd sal wees.
Lood en Annelie.
Annelise K - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies.
30 Lichtenstein se terugvoer
Annelise,.
Annelie was beìndruk met die 2 jongmense wat so bedagsaam en vriendelik hier oorgebly het.
Self jammer dat ek julle gemis het.
Lood Spies.
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Die gasvryheid was baie goed. Lood en Annelie julle was awesome.
30 Lichtenstein se terugvoer
Daniel, dit was ñ voorreg om julle te ontvang met die soetste baba in die land.
Ma en kleinding was saam roerend mooi. Ons ontvang graag weer sulke bedagsame gaste met oop arms.
Lood en Annelie.
Claire C - Apr 2022
Algehele gradering
Highly recommended. Wonderful hosts and a great location.
30 Lichtenstein se terugvoer
Claire,
You were a pair of perfect guests most considerate. It was special to experience your enthusiasm for nature in the Swellendam area. We will welcome you back with open arms.
Lood and Annelie.
Louis N - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en uitstekende diens en baie vriendelike mense.
30 Lichtenstein se terugvoer
Louis dit was ñ voorreg om julle te ontvang.Ons sal julle graag weer met ope arms ontvang.
Lodewyk en Annelie.
Matty B - Mrt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
30 Lichtenstein se terugvoer
Ons neem jou voorstel ter harte. Dankie Louis. Sal volgende keer saam braai.
Katja A - Mrt 2022
Algehele gradering
Very comfortable and spacious accommodation in a quiet garden setting.
30 Lichtenstein se terugvoer
Katja, jy is 'n bedagsame en entoesiastiese gas wat ons met ope arms weer sou wou ontvang. Ook om jou beter te leer ken. Annelie en Lodewyk.
Nelis V - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, netjies, skoon en gerieflik. Hoogs aanbeveel.
30 Lichtenstein se terugvoer
Nelis en Barbie
Dit was ñ groot lekkerte om julle te kon huisves.Julle is bedagsame mense wat ons laat tuis voel het in ons eie huis.
Sien uit na ñ weerbesoek.
Annelie en Lodewyk.
Nic P - Jun 2021
Algehele gradering
5-star accommodation for 2-star price!
Arrie B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
30 Lichtenstein se terugvoer
Dankie. Wat die veiligheid betref, het jy gelaap omring deur 'n ring van veiligheidstrale (beams) met 'n sekuriteitspan wat snel sou optree indien nodig.
Anneke O - Apr 2021
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
André G - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was my huis weg van my huis.
30 Lichtenstein se terugvoer
Een groot voorreg om jul te kon ontvang. Dankie vir waarderende bedagsaamheid.
Lood en Annelie
Johanna N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Evelyn G - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
30 Lichtenstein se terugvoer
Evelyn,
It was a great pleasure to host such an interesting and considerate person.
We would gladly receive you again.
Hope that the shoulder will recover in time.
Lodewyk and Annelie
Annette C - Aug 2020
Algehele gradering
Vakansie atmosfeer.
Franse C - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike eienaars. Pragtige ligging.
Ashley E - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent.
Alta L - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou en super skoon, netjies en ruim met baie bederfies!
Lees meerTanya C - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasies, eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Sal dit beslis aanbeveel.
Dirk C - Des 2018
Algehele gradering
Oorslaap tydens 'n troue.
30 Lichtenstein se terugvoer
Dit was groot vreugde om julle te kon ontvang amper soos 'n voortydige kersgeskenk!
Julle is bedagsame en innemende mense wat ons graag weer sou ontvang.
Lood
Annette H - Nov 2018
Algehele gradering
Die skoonste, netjieste plek! Vriendelike mense en alles wat 'n mens nodig het.
30 Lichtenstein se terugvoer
Annette,
Dit was'n groot voorreg om julle te kon ontvang. Sulke waarderende en entoesiastiese mense maak sommer 'n klomp vreugde in ons los.
Hoop ons sien julle weer!
En volgende keer maak ons 'n plan met die dubbelbed.
Waarsku ons net vooraf.
Groetnis
Annelie en Lood.
Nico V - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging. Gasvryheid is tops!
Jeanmari T - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Catherine W - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect location for walking running or cycling, very friendly hosts.
Lize V - Sep 2018
Algehele gradering
Verwelkomend, gerieflik en gemaklik.
30 Lichtenstein se terugvoer
Hendrik, julle was vir ons uiters bedagsame gaste wat ons graag weer sal ontvang.
Al was die kuier kort, het ons genoeg van jul egtheid beleef om te hoop dat ons pad weer sal kruis.
Lood en Annelie.
Shirley J - Sep 2018
Algehele gradering
Great accommodation, in a beautiful part of Swellendam.
30 Lichtenstein se terugvoer
Shirley,
It was a privilege to host such a considerate and enthusiastic guest.
Marissa M - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Sarel B - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
30 Lichtenstein se terugvoer
Beste Sarel,
Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontvang. Jou egtheid en ruim lewensuitkyk en besonderse ervaring kom selde in een persoon voor en jou geselskap was verrykend. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Jy was boonop 'n uiters bedagsame gas.
Baie dankie en groete,
Lodewyk en Annelie
Rindie N - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye hartsmense, heerlik gekuier!
Nastasia V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Omer Kennis K - Apr 2018
Algehele gradering
Nearby to visit Bontebok NP and Marloth Mountains.
Benjamin P - Okt 2017
Algehele gradering
It was thoroughly enjoyable and worth every penny.
Anneke M - Sep 2017
Algehele gradering
Asof ek by die huis was.
Lees meer30 Lichtenstein se terugvoer
Anneke,
Dit was 'n groot voorreg om jule te kon ontvang. Ons weet dat Suurbraak vorentoe 'n besonderse paartjie gaan bykry. Ons hoop om iewers in die toekoms weer rondom 'n koppie koffie of biertjie te kan gesels.
Groetnis.
Lood en Annelie
Ferdi K - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies.
30 Lichtenstein se terugvoer
Ferdi
Dit was heerlik om iets van die entoesiasme van jeugdige bruilofgangers te beleef.
Jy kan trots wees op die bedagsame gedrag van jou dogters wat boonop so mooi soos buide gelyk het.
Lood en Annelie.
Jenny G - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
30 Lichtenstein se terugvoer
Jenny dit is gaste soos julle wat ons beker laat oorloop. Baie dankie!
Lood en Annelie.
Elma B - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
30 Lichtenstein se terugvoer
Elma
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons kon dadelik iets van julle egtheid en aardsheid aanvoel. Kom kuier volgende keer langer.
Dit spreek vanself dat ons julle as gaste, sonder enige voorbehoud, kan aanbeveel.
Lood en Annelie.
Ilse M - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, gasvryheid, netheid, ongelooflike uitsigte op die berge en baie mooi voëlgeluide met aandskemering.
30 Lichtenstein se terugvoer
Ilse ,Fanie en Jeanine
Dit was 'n heerlike ervaring om julle gesellige en bedagsame mense te kon ontvang.Ek hoop dat ons mekaar vorentoe weer sal sien. Dit was geselskap vanuit die boonste rakke.
Lood Spies
Anna-marie N - Aug 2017
Algehele gradering
Baie spesiaal!
30 Lichtenstein se terugvoer
Anne-marie en Marissa
Dit was 'n wonderlike ervaring om sulke egte en warmhartige mense te kon ontvang.
Annelie het glad onttrekkingsimptome wat inskop wanneer sy besef dat hierdie sielsgenote, sy waarskynlik nie weer gaan sien nie.
Julle was vir ons waarderende en bedagsame gaste wat ons baie graag weer sou wou ontvang, ook vir 'n vinnige koppie koffie as julle net deurry.
Lood en Annelie
Gavin R - Jul 2017
Algehele gradering
The best we had on our road trip, the owners were so helpful and kind, simply wonderful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste waar ons op ons roetereis gebly het. Die eienaars was baie behulpsaam en gaaf. Net wonderlik!
Net so onderskat, 'n hele nuwe wêreld wag op toeriste!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
30 Lichtenstein se terugvoer
Gavin,
When visitors are so appreciative it is very easy to host them.The opportunity to meet with you will most probably not come our way again and that's a pity!
Warm greetings,
Lood and Annelie
Dan D - Jun 2017
Algehele gradering
Puik oornagverblyf.
30 Lichtenstein se terugvoer
Dan
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.Julle is vriendelike , warmhartige mense en besonder bedagsaam.
Ons kan julle met die grootse vrymoedigheid aanbeveel aan toekomstige gashere.Net jammer dat die saamwees
so kort was.
Groetnis.
Lood en Annelie.
Koos P - Des 2016
Algehele gradering
Ons het onmiddellik tuis gevoel en is op die hande gedra!
Barend B - Des 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die berge in 'n pragtige gastehuis.
Mariana S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en eienaars het moeite gedoen vir ons. Hulle is baie gesellige mense.
30 Lichtenstein se terugvoer
Wat 'n voorreg was dit nie vir ons om julle te kon ontvang nie! Julle vriendelikheid, egtheid en bedagsaamheid het dit maklik gemaak om as gasheer en -vrou op te tree. Netjiese gaste wat alles perfek agtergelaat het. Maar miskien was die beste die goeie geselskap!
Dankie.
Lood en Annelie.
Maritza L - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig en gerieflike verblyf!
30 Lichtenstein se terugvoer
Maritza
Dit was vir ons baie aangenaam om sulke gemaklike en bedagsame gaste te kon huisves.
En Isabella was 'n ster!
Lood en Annelie Spies
Roelof R - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerRuan Davey D - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig, ruim, gemaklik, skoon met alles wat 'n mens benodig en eienaars baie gasvry en behulpsaam.
Lees meer30 Lichtenstein se terugvoer
Lydia
Jou verblyf hier by ons het soveel vreugde ingehou dat ons net kan hoop dat jy en jou familie hier op Swellendam 'n kuil van stilte tussen riet sal vind. Jy was vir ons 'n voorbeeld in onafhanklikheid ,passievolle waardering vir die lewe en boonop baie interessante geselskap!
Groetnis!
Lood en Annelie Spies
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Lichtensteinstraat 30, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom