3 Fish Eagle Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-weg, Zimbali Coastal Resort and Estate, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
3 Fish Eagle Lodge is die perfekte wegbreek vir gholfliefhebbers en bied lekker ruim leefareas, hoë plafonne en pragtige uitsigte oor die Zimbali-oefenbof. Hierdie huis is ideaal vir gholfgroepe.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n koninggrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Die oopplan-kombuis en -leefarea is smaakvol versier en lei na 'n patio. Die verlengde patio verseker dat gaste lekker buite sal kuier. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Slaapplek
’n Bespreking by 3 Fish Eagle Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Fish Eagle-weg, Zimbali Coastal Resort and Estate, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-weg, Zimbali Coastal Resort and Estate, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom