Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Heppie-nes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jakobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 29 Heppie-nes
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elizma N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma N
Gesin met tieners

Stil, rustig en naby aan alles.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is lekker groot en die feit dat daar 2 badkamers is, was beslis 'n pluspunt. Dit is ook letterlik 1 straat weg van die see af en 'n lieflike getypoel. Die klank van die branders sus mens saans aan die slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Heppie-nes se terugvoer

Hi Elizma, baie bly dat jy en jou gesin Witsand geniet het, en dat die huis aan julle behoeftes voldoen het.

29 Heppie-nes
Karin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met vriende

Die huisie bied alles wat ons nodig gehad het.

29 Heppie-nes is 'n lieflike huis, skoon en netjies en bied alles wat nodig is. Die kamers is lekker groot, en die aparte bad en stort was perfek vir ons 5 mense. Die kombuis is goed ingerig met 'n groot-genoeg yskas en 'n kisvrieskas. Sal in die toekoms beslis weer hier bespreek wanneer ons stadsjapies weer by Witsand gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Heppie-nes se terugvoer

Hi Karin, baie bly dat die huis aan julle behoeftes voldoen het, en dat julle Witsand geniet het..

29 Heppie-nes
Ridwaan K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ridwaan K
Saam met vriende

Very good.

The mattresses on the single beds need to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Heppie-nes se terugvoer

Dear Ridwaan

Thank you for staying at 29 Heppi-Nes and the positive feedback.
Thank you for alerting us with regards to mattresses for the single beds.
We will look at replacing the single bed mattresses.

Regards
boet

29 Heppie-nes
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 967, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f39ca0fd2a964b0258400dedd5d4918349bb5bdc11b7140909636951f327daed74ed78ad0fdb6da9f17128e5edcbb16156?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 967 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391850317371 20.862790696239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem