28 on Belmont
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belmont-straat 28, Chrismar Estate, Belville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
28 on Belmont is 'n asemrowende ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in Chrismar Estate en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf. Die verblyf dien as 'n ideale basis om die aantrekkings en aktiwiteite in die noordelike voorstede vanaf te verken.
Hierdie uniek gestileerde woonstel beid 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, leefarea en 'n kombuisarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke wat slaapplek aan 2 kinders bied in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 28 on Belmont sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Belmont-straat 28, Chrismar Estate, Belville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belmont-straat 28, Chrismar Estate, Belville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom