259 On Beach
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elvira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Shirley C - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable, sea views, brilliant location.
Caro W - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect place to stay for a small group of 1-3 people with all you need nearby.
Lees meer259 On Beach se terugvoer
Hi Caro, thank you so much for the great review! Your kind words are much appreciated. Best wishes. Vanessa and Elvira
Sanet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
259 On Beach se terugvoer
Hi Sanet, we are happy to hear you enjoyed your stay at our place. Thank you for the positive review. Best wishes, Vanessa and Elvira.
Xanthe B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, puik diens en stap-afstand van baie aantrekkings in Seepunt.
259 On Beach se terugvoer
Hello Xanthe, dit was net 'n plesier om julle te huisves. Ons waardeer die mooi resensie, baie dankie. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves met julle volgende besoek aan die Kaap.
Groete
Vanessa en Elvira
Danie V - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en Vanessa is 'n ster duisend.
259 On Beach se terugvoer
Hi Danie. Dit was 'n plesier om tot hulp te wees en sodoende julle verblyf kommervry en aangenaam te maak. Ek waardeer jou mooi resensie en die 'ster-status', baie dankie. Vriendelike groete
Shirley C - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, well equipped, perfect location, good host.
259 On Beach se terugvoer
Dear Shirley, your positive feedback means a lot to us. We are happy to hear you have enjoyed your stay at our place. Thank you and best wishes.
Yasmin K - Jan 2024
Algehele gradering
Neat apartment.
259 On Beach se terugvoer
Dear Yasmin, your positive feedback means a lot to us. Thank you so much. Take care and stay blessed.
Simone V - Des 2023
Algehele gradering
Had so much fun.
259 On Beach se terugvoer
Dear Simone, we appreciate your positive feedback. Thank you so much. Best wishes for 2024.
Lize D - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek!
259 On Beach se terugvoer
Geseënde Kersgety vir jou, Lize. Ons waardeer jou positiewe resensie, baie dankie. Voorspoed vir die nuwe jaar. Groete, Elvira en Vanessa
Soppari B - Nov 2023
Algehele gradering
Fine.
259 On Beach se terugvoer
Hi Bharath, thank you for the positive review. We are happy that you enjoyed your stay. Take care, Vanessa and Elvira
Martie O - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, bekostigbaar en baie sentraal geleë, met 'n bietjie seeuitsig.
259 On Beach se terugvoer
Hallo Martie, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit ontsettend baie. Ons sien daarna uit om u weer te huisves. Geseënde Kerswense vir u. Groete, Elvira en Vanessa
Ulrich K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
259 On Beach se terugvoer
Ulrich, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Laat weet ons hoe om die waarde vir die geld te verhoog en sodoende die duur van u en toekomstige gaste se verblyf uitsonderlik te maak.
Groete
Vanessa en Elvira
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Worcester-weg, Eenheid 42 259 On Beach, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18