252 @ Brookes Hill
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie stylvolle ateljeewoonstel is in die gesogte Brookes Hill Suites-kompleks aan die strandfront in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek in Nelson Mandelabaai.
Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele, rusbank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die balkon, waar gaste 'n lieflike uitsig kan geniet.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. 252 @ Brookes Hill is naby die Boardwalk-winkelsentrum, strande en restaurante wat dit die perfekte plek vir ontspanning maak.
Slaapplek
’n Bespreking by 252 @ Brookes Hill sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 154
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom