25 On Main
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
25 On Main is in Struisbaai se hoofstraat geleë, en bied gerieflike verblyf aan 'n groot gesin of 'n groep vriende wat 14 gaste kan huisves.
Verblyf word in die hoofhuis en 2 woonstelle gebied. Al die opsies het gemaklike beddens en badkamers met storte. Badhanddoeke en linne word voorsien. Gaste het toegang tot selfsorgverblyf met ruimte en privaatheid.
Gratis WiFi, Netflix en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf is gerieflik naby die strand en winkels geleë en die Agulhas-vuurtoring is 'n groot trekpleister.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Rita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Hoofstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 25 On Main het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom